Rolbal

 

Rowan Watkins het tweede plek in die Meesters Klas behaal. Rowan is ook gekies vir die onder 19 A span (Suid Vrystaat). Hulle het in Pietermaritzburg gaan deelneem en ‘n brons medalje verower. Ons is baie trots op ons Ali-verteenwoordiger in die span!

Tags: 

Krygkuns

 

CS Cloete, Karli Lombaard en Leonie van Niekerk het op die 29ste Maart 2014 aan die TAFISA “All Style” Toernooi  tussen Koreanse en Japanese style deelgeneem. Hierdie leerders het baie medaljes verower.

CS Cloete: Brons vir Vorm, Silwer vir Veg.

Karli Lombaard: Silwer vir Vorm

Leoni Van Niekerk: Goud vir Vorm en Brons vir Veg.

Hierdie drie leerders het weer op die 12de April by die Suid Afrikaanse Kampioenskappe te Wits Johannesburg deelgeneem.

CS Cloete: Verwerf ‘n brons medalje vir sy vorm, goud vir sy veg en goud vir sy wapens. Baie geluk!

Tags: 

Eastern Cape Netball Trials

 

Of the 27 players that took part in the Joe Gqabi Trials, 18 players were chosen to go through to the next round, which was the EC Netball Trials. It took place on the 12 April in East London, the same day we played against Winterberg at ANHS. That was the reason why our A teams did not play on Saturday.

We congratulate the following five players who were chosen in their various age groups to represent the Eastern Cape at the National All Ages Tournament to be held in Margate during the July holidays:

Pinkie Dyani (u/18)

Viola Du Plessis ( u/16)

Tags: 

ANHS se Nagtegal

Christiaan Schlebush is ANHS se eie nagtegal. Met sy suiwer stem het hy tydens die 11de tot die 13de April aan die kompetisie “Stemme van die Delwer” deelgeneem. Hy word eerste geplaas in die kompetisie. Ons is baie trots op jou!

Tags: 

ANHS Buffels

 

Die Buffels het hul seisoen die jaar met ‘n groot westryd teen Winterberg afgeskop. Die wedstryd was baie spannend met beide spanne wat alles gegee het om die wedstryd te wen. Op die einde het die Buffels ‘n goeie oorwinning behaal van 15-10 nadat dit halftyd maar 3 elk was. Ons het vir Winterberg die eerste keer in vyf jaar geklop wat n groot hoogtepunt was vir die span.

Tags: 

NETBALL

 

Alie netball players had a coaching course from 26-28 March.  All our A and B teams took part in this course. 

 

On Wednesday afternoon the coaches started with all the attacking players, showing them all new, effective ways of attacking. 

 

Thursday morning it was the turn of all the defending players.  After lunch all centers were taught ways of throwing out the ball from centre passes, as well as throw ins from any where outside the court.

 

Friday it all came together when whole teams played together to practice what they have been taught.

Tags: